Video's wat weens YouTube se kontraktuele verpligtinge verwyder of geblokkeer is

YouTube maak ooreenkomste met sekere musiekkopieregeienaars om die gebruik van hul klankopnames en musiekkomposisies toe te laat.

Hierdie kontrakte kan van ons vereis om spesifieke video's van die werf te verwyder. Ons kan dalk ook spesifieke video's in sekere gebiede blokkeer of verhoed dat spesifieke video's ná ’n verweerkennisgewing herstel word.

Dit kan soms beteken dat die Content ID-appèl- en -verweerkennisgewingprosesse nie beskikbaar sal wees nie. Your account won't be penalized right now.

YouTube sal jou laat weet of dit met een van jou video's gebeur. Ons sal jou wanneer moontlik ook kontakinligting vir die klaer gee sodat julle die saak direk kan bespreek.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
4098144570087554927
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false