"Wat om volgende te kyk"-module

Die "Wat om volgende te kyk"-module verskyn vir kykers wat by jou kanaal ingeteken het, om hulle aan te moedig om by jou video's betrokke te raak. Hierdie afdeling is dinamies omdat ons altyd vir kykers inhoud wys wat hulle nog nie gesien het nie.

Hier is hoe inhoud op die "Wat om volgende te kyk"-module wys:

  1. As jy tans ’n regstreekse strominggeleentheid het, sal dit in die "Wat om volgende te kyk"-module wys.
  2. As ’n kyker by jou kanaal uitgekom het van ’n TrueView insoekadvertensie af, sal dit die promosie-video in "Wat om volgende te kyk" wys.
  3. Indien geeneen van bogenoemde van toepassing is nie, maar die kyker het onlangs ’n video van jou kanaal gekyk, sal dit jou eerste “Verwante” oplaai wys. Dit is die video wat as die miniprent bo links in “Verwante video’s” in die videospeler wys wanneer ’n video eindig.
  4. As geeneen van bogenoemde van toepassing is nie, sal dit jou kanaal se mees onlangse oplaai wys.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
13854517738255497559
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false