Jou e-posadres op YouTube is jou Google-rekening-e-posadres (ook bekend as jou Google-gebruikernaam) Om jou e-posadres op YouTube te verander, moet jy die instruksies volg om uit te vind hoe om jou e-posadres vir jou Google-rekening te verander.
As jou kanaal aan ’n handelsmerkrekening gekoppel is, kan jy kanaaleienaars en -bestuurders verander.