Beskibaarheid van NFL Game Pass

NFL Game Pass is slegs in Australië, Duitsland, Frankryk en die Verenigde Koninkryk beskikbaar.

NFL Game Pass sluit elke regstreekse NFL-wedstryd, soos NFL RedZone, wedstryde op Donderdae, Sondae en Maandae, en meer in. Daarby sal saamgevatte weergawes van alle wedstryde beskikbaar wees wat aanhangers 24 uur ná die einde van die uitsending daarvan kan kyk. 

SLEGS VK: Sekere wedstryde en inhoud kan weens streekuitsendingregte in die VK aan weeklikse beperkinge onderworpe wees. Elke Sondag tydens die gewone seisoen sal twee wedstryde beperk word terwyl die wedstryde plaasvind.

Wedstryde sonder enige beperkings:

  • Alle wedstryde op Maandag- en Donderdagaande
  • Alle wedstryde op die VSA se Thanksgiving Day
  • Alle uitspeelwedstryde 
  • Super Bowl 
  • Enige náseisoenwedstryde 
Let wel: Bykomende wedstrydbeperkings kan deur die loop van die seisoen weens streekuitsendingregte bygevoeg word.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
1765417358132337704
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false