Kry en gebruik jou Premium-aanbiedings

As ’n YouTube Premium-lid kwalifiseer jy dalk om spesiale aanbiedings vir uitgesoekte goedere en lidmaatskappe te gebruik. Nuwe promosies word in ons Premiumopdaterings-artikel aangekondig – kom kyk daarom weer om ingelig te bly!

Kwalifisering vir aanbiedings

  • Sommige aanbiedings is nie in alle lande/gebiede beskikbaar nie.
  • Studentepakkete kwalifiseer nie vir Premium-aanbiedings nie.
  • Sommige aanbiedings sal dalk net op ’n rekenaar of blaaier gebruik kan word. Probeer deur youtube.com as jy sukkel om ’n aanbieding deur die YouTube-app te gebruik.
  • Kyk dat jy by jou Premium-rekening aangemeld is as jy nie ’n aanbieding kan gebruik nie. Kontak die steundienste as jy steeds sukkel.

Soek nuwe aanbiedings

Volg die stappe hier onder om te blaai deur Premium-aanbiedings wat vir jou beskikbaar is.

  1. Maak die YouTube-app oop en meld aan by jou YouTube Premium-rekening.
  2. Tik op jou profielfoto .
  3. Tik op Jou Premium-voordele.
  4. Blaai deur Jou aanbiedings om meer te wete te kom oor beskikbare proeflopies en promosies.

Gebruik ’n aanbod

  1. Maak die aanbod oop wat jy wil gebruik.
  2. Kopieer die aanbodkode op die aanbodbesonderhedebladsy.
  3. Klik Gebruik nou. Jy sal na die aanbod se winkelvenster toe geneem word.
  4. Voer by die betaalpunt die aanbodkode in wat jy op jou Premium-aanbiedingsbladsy gekopieer het.

 

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
6895828100875528231
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false