Kyk YouTube in omgewingsbeligtingmodus

Omgewingsbeligtingmodus gebruik ’n beligtingeffek om die kyk van video’s meer meesleurend te maak deur sagte kleure uit die video na jou skerm se agtergrond uit te saai.

Watch YouTube in Dark theme to activate Ambient mode ft. Raymond Strazdas 🕶️ 🎨

Teken in op die YouTube Viewers-kanaal vir die jongste nuus, opdaterings en wenke.

Om omgewingsbeligtingmodus te gebruik:

  1. Omgewingsbeligtingmodus word outomaties geaktiveer sodra jy donkertema aanskakel.

Hoe om omgewingsbeligtingmodus af te skakel:

  1. Klik Instellings op die kykbladsy .
  2. Klik Omgewingsbeligtingmodus .
  3. Wissel om omgewingsbeligtingmodus vir alle video’s af te skakel.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
10855267614590134618
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false