Laat video's of snitlyste in YouTube ’n lusloop vorm

Wanneer jy YouTube kyk, kan jy ’n video of snitlys herhaal deur ’n lusloop te vorm.

Om ’n video te herhaal:

  1. Gaan na die kykskerm van enige video.
  2. Regsklik in die videospeler.
  3. Klik Lusloop   Die video sal ononderbroke herhaal.

Om ’n snitlys te herhaal:

1. Gaan na ’n video wat deel is van ’n snitlys.
2. Vou die snitlys aan die regterkant uit.
3. Klik Lusloop  in die snitlyskassie. Die video sal ononderbroke herhaal

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
16893042605018658910
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false