Laat video's of snitlyste in YouTube ’n lusloop vorm

Wanneer jy YouTube kyk, kan jy ’n video of snitlys herhaal deur ’n lusloop te vorm.

Om ’n video te herhaal:

  1. Gaan na die kykskerm van enige video.
  2. Tik op Instellings .
  3. Tik op Bykomende instellings .
  4. Tik op Lusloop video

Om ’n snitlys te herhaal:

  1. Speel enige snitlys.
  2. Tik op Lusloop in die snitlyskontrolekassie wat onder die video oopmaak. Die snitlys sal ononderbroke herhaal.
  3. Tik weer op Lusloop sodat ’n 1 in die middel verskyn as jy ’n video binne die snitlys wil herhaal. Hierdie video sal ononderbroke herhaal.

Was dit behulpsaam?

Hoe kan ons dit verbeter?
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
8200435781542228736
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
59
false
false