Pasmaak jou geldeenheid, taal of land

Google Flights kan vir baie lande, tale en geldeenhede regoor die wêreld gepasmaak word.

Wanneer jy na Google Flights gaan, word die verstekervaring deur jou rekenaar se ligging en jou blaaierinstellings bepaal.

Meer oor landkeuse

Die land wat jy vir Google Flights kies, kan moontlik sekere aspekte van jou soektog en aankoop beïnvloed. Die volgende opsies kan volgens land verskil:

  • Besprekingsvennote: Soos lugdienste en aanlyn reisagentskappe.
  • Betaalmetodes: Soos die krediet- of debietkaarte.
  • Terugbetalingsbeleide: In die Verenigde State het jy byvoorbeeld gewoonlik 24 uur om ’n vlug te verander of te kanselleer sonder om ’n fooi te betaal.

Verander die instellings vir jou land, taal en geldeenheid

As jy ander instellings wil gebruik, kan jy die verstekinstellings vir geldeenheid, taal of land verander.

Om jou geldeenheid of land te verander:

  1. Gaan na Google Flights.
  2. Rollees na die onderkant van die bladsy en vind die aftrekkieslyste vir taal, land en geldeenheid.

Om jou taal te verander:
Jou taal word deur jou foon of blaaier bepaal. Vind uit hoe om jou taal op Google te verander.

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
13767793116387980094
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
254
false
false