Stuur terugvoer

Jy kan terugvoer oor die Vennootsentrum deur Google Terugvoer deel.

Vertel ons van jou probleem

Google Terugvoer is 'n nutsding waarmee jy opmerkings en skermskote direk uit die Vennootsentrum kan stuur. Kry 'n geïllustreerde gids tot Google Terugvoer.

Ons lees al die terugvoer wat ons deur hierdie nutsding ontvang, maar kan nie op dit alles antwoord nie. Gebruik ons kontakvorm as jy 'n antwoord nodig het.

Stuur vir ons terugvoer

Stuur jou opmerkings en skermskote só vir ons:

  1. Meld aan by die Vennootsentrum.
  2. Klik Terugvoer bo regs.
  3. Voer jou opmerkings in. 
  4. Klik Merk om spesifieke dele van die bladsy wat met jou terugvoer verband hou, te merk.
  5. Sleep jou muis om 'n reghoekige gebied te kies. 
    • Jy kan meer as een gebied merk.
  6. Klik Verdonker en sleep dan jou muis om enige sensitiewe inligting te versteek. 
    • Jy kan veelvuldige gebiede verdonker.
  7. Klik Stuur as jy met die skermskoot tevrede is.

Het jy meer hulp nodig?

Probeer die volgende stappe:

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Hoofkieslys
503131622463972127
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
82437
false
false